Display 07ffaade 0b22 4cdc bfac 019732424992

Hoendertande Pinot Noir 2019

R1,320.00
Quick Overview

So oud soos die berge, met herkoms van ‘n land ver hiervandaan, staan die
gesogde Pinot Noir stokke met ’n uitsig oor die koel Atlantiese oseaan...
Die Hoendertande Pinot Noir is heeltros gegis en in klein, 225 liter Franse
Eikehout vate verouder vir ‘n periode van 12 maande.

OESJAAR: 2019
KULTIVAR: Pinot Noir
OORSPRONG: Walker Bay

Aflewering na hoofsentrums ingesluit.

LAAI PDF PROENOTA HIER AF


R1,320.00

Quantity



related products